Telefoon: +264 61 374 350
Faks: 088 656 1727
E-pos: ngkn@ngkn.com.na
Straatadres
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Posadres
Posbus 389
Windhoek
Namibië
1101
Op die kombinasiefoto: die drie eerste teologiese kandidate wat as Diensleraars ind ie NGKN gelegitimeer word vlnr: Jaco Pretorius (Fresh Namibia & Windhoek), Willem Steenkamp (Academia) en Elsabé Horn (Fresh Namibia & Windhoek). Klik hier om die nuusbrief eerder op die internet te lees.
Op die kombinasiefoto: die oudste lidmate wat steeds meelewend is wat die krans- en gedenksteenlegging gedoen het. Regs onder op die foto staan tannie Bettie Steenkamp (95) voorvatter wat nog steeds voltyds boer!
Oproep om saam te bid vir die verkiesing Die Bybel leer ons om vir die owerheid te bid sodat ons ‘n rustige lewe kan lei en ons kan toespits op ons roeping. Paulus adviseer Timoteus in 2:1&2: 1. Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir […]
eMseni – Zoeloe vir: Plek van genade… En ek is deurgans bewus daarvan dat ons as kerk regtig soms in John Maxwell se woorde vorentoe faal – failing forward, dáárom het ons regtig klómp genade nodig. Genade by die God aan wie ons behoort; Genade vir onsself as individue; Genade vir mekaar – veral as ons van vêr […]
Die 2016-getuienis van die NG Kerk in Namibië oor selfdegeslag seksuele verhoudings Die 17de vergadering van die Namibiese sinode van die NG Kerk (NGKN) neem kennis van uiteenlopende standpunte rakende die beoordeling van selfdegeslag seksuele verhoudings, ook standpunte wat op die Bybel gegrond is. Terwyl ons die integriteit aanvaar van gelowiges wat kan saamleef met […]
2016-getuienis oor die Bybel In ’n tyd en omstandighede waarin mense binne en buite die kerk ervaar dat: baie bekende en aanvaarde standpunte bevraagteken word en verander, daar ’n toename in onsekerheid, lewens-risiko’s en sosiaal-maatskaplike verval plaasvind, gesonde en positiewe verhoudinge tussen mense versplinter en breek, en onsekerheid en vaagheid oor die Christelike geloof se […]
Ons bid nog tot Sondag 10/11 spesiaal vir die vervolgde kerk wêreldwydKlik hier om die nuusbrief eerder op die internet te lees. Die eerste versoek van broers en susters in die vervolgde kerk is altyd: “Bid vir ons!” Die tweede is direksie daaroor – dat ons staande sal bly teen die versoeking of Christus te […]
Dit voel of sinkretisme besig is om die oorhand te kry in Tsumkwe. N!aici vertel van ‘n kind wat op Aasvoëlnes oorlede is, kort nadat hy sy suster se baba begrawe het. Volgende wat hy hoor, is dat hy die kind getoor het om te sterf. Op die ou end laat kom hy die polisie […]
‘n Kerk wat voortdurend hervorm, moet bly leer. Moet nuut luister, nuut hoor, beter verstaan, fyner gewaar word, sensitiewer aanvoel, liefdevoller optree, regverdiger, steeds meer genadig, meer verwelkomend, meer gasvry, meer insluitend, meer diensbaar, meer versoenend. Nooit tevrede, selftevrede of selfvoldaan wees nie, nie gearriveer nie, nee. Altyd soekend, ondersoekend en steeds ontdekkend, al hoe […]
Telefoon: +264 61 374 350
Faks: 088 656 1727
E-pos: ngkn@ngkn.com.na
Straatadres
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Posadres
Posbus 389
Windhoek
Namibië
1101
Nodige kontakbesonderhede van ons diakonale dienste.
Professionele hulp, barmhartigheid en die betoning van liefde en versorging behoort vanuit ’n Bybelse lewens- en wêreldbeskouing gedoen te word. Begeleiding geskied deur bewusmaking, motivering, toerusting sowel as mobilisering van kliënte en multi-dissiplinêre spanlede. Aktuele nood moet aandag kry binne die konteks van die plaaslike gemeenskap.
Kontakbesonderhede
Posbus 820
Walvisbaai
Namibië
Tel (+264-64) 20-5857
Faks (+264-64) 20-5315
E-pos kmrwvb@mweb.com.na
Huis Maerua is ’n Kinderhuis wat onder beskerming van die NG Kerk in Namibië funksioneer. Skoolgaande kinders van beide geslagte word hier opgeneem en versorg binne ’n Christelike etos mits sodanige kinders deur ’n Kinderhof sorgbehoewend bevind en na ’n Kinderhuis of plek van veiligheid verwys is.
Kontakbesonderhede
Demontestraat 24
Auasblick
Windhoek
Tel: (+264-61) 383250
E-pos: huismaerua.bestuur@ecsos.org
Wildernis Terapie Namibia is n bemagtigingsprogram vir 16-20 jariges wat blootgestel is aan moeilike omstandighede en in groepe deur skole geselekteer word om deel te vorm van n alternatiewe en opwindende terapeutiese program in die natuur.
Die program sluit ook mentorskap en ander begeleidingsprogramme in. Die doel is om gebalanseerde volwassenes vir die samelewing voor te berei.
Kontakbesonderhede
Tel: (+264 61) 274 363
Pikkie Hoffman: wildernesstherapy@ecsos.org
Inwoners word in enkel- en dubbelkamers, woonstelle en ’n afdeling vir verswakte bejaardes versorg.
Kontakbesonderhede
Posbus 20543
Windhoek
Namibië
Tel: (+264-61) 22-7023
E-pos: ouderust@mweb.com.na
Inwoners word in enkel- en dubbelkamers, sowel as in ’n afdeling vir verswakte bejaardes, versorg.
Kontakbesonderhede
Posbus 697
Gobabis
Namibië
Tel: (+264-62) 562895
E-pos: huisdeonlouw@iway.na
Ecumenical Social Services (EcSOS) (www.ecsos.org) is ‘n lede-organisasie en word bestuur deur Amanda Krüger as Hoofuitvoerende Beampte.
Kontakbesonderhede
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Tel: +264 61 374350
E-pos: ceo@ecsos.org