Ons bid vir Asië
Area: 31,829,200 vk.km. ongeveer 23.5% van die wêreld se oppervlakte, uitgesluit Rusland,. Bevolking 4,166 Miljard: 2/3 van die wêreld bevolking, ongeveer 4,860 mense groepe
Groot verskille in welvaart en ontwikkeling.
Baie Ryk lande (Japan, Brunei, Singapoer, Hong Kong, Golf State) en Brandarm lande (Bangladesh, Nepal, dele van Indië, Sjina en Indonesië).
Bakermat van groot nie-Christelike godsdienste, Islam, Hindoïsme, Boedisme, Shintoïsme, Taoïsme
*Die streek gaan gebuk onder gewapende geweld en het die meeste gewapende konflikte ter wêreld.
Geskiedkundig: die Koreaanse en Viëtnamese oorloë; huidig: Afghaanse en Golf oorloë,
Die grensgeskille tussen Indië en Pakistan, Pakistan en Bangladesh wat voortsleep.
Die geskille tussen noord en suid Korea, Sjina en Taiwan, ens.
In die Koue Oorlog het 32 state gebuk gegaan onder kommunistiese konflikte en/of regerings.
Dit is steeds die mees gemilitariseerde streek ter wêreld.
Die afgelope dekade die Kalifaat van Isil / Isis wat Sunni’s, Christene en Yazidi’s teiken die verhoog gedomineer in Sirië en Irak en hulself skuldig gemaak aan onmenslike wreedheid – die suksesvolle optrede van Rusland teen hulle het die organisasie in wanorde gedompel en baie sg “vergters” probeer terugkeer na hul lande van herkoms wat ‘n hele reeks probleme veroorsaak.
Turkye is tans besig om gereed te maak om op te tree teen Koerde wat hulle as terroriste beskryf en die VSA gebruik in hul weerstand teen Isil in Sirië, aan te val en dit laai die spanning op in die gebied en tussen Navo lede – Turkye is besig om toenadering van Rusland gunstig te ontvang wat ook spanning verhoog.
Die kernwapen en ballistiese missiel avontuur van Noord Korea het baie lande senuagtig, veral Suid Korea en Japan. Kim Il Jung dreig selfs die VSA met sy vermoë en die spanning is aan die oplaai oor wat die reaksie van die Trump administrasie sal wees. Tussen die twee Koreas was daar ‘n bietjie verligting in die afgelope tyd na die toenadering rondom die Winter Olimpiese Spele die lande se verhouding bietjie verbeter het. Tog is daar ‘n warm / koud verhouding tussen Noord Korea en die VSA wat nie goeie nuus is nie
Die Rohingja Muslim krisis in Mayanmar/Burma in die onlangse verlede lewensverlies en ontworteling van derduisende vlugtelinge veroorsaak wat na Bangladesh gevlug het, wat agv hul eie uitdagings wat finansies betref nou die vlugtelinge begin terugstuur na ‘n onseker toekoms. Die president wat eens as ‘n martelaar vir demokrasie beskou was, Ayung San Sui Kuyi is voor die menseregte hof gedaag – maar het die VN oortuig van hul opregtheid – sy het militêre opportuniste beskuldig vir die vergrype wat haar amper gekelder het en belowe om hulle aan die man te bring.
* Die enigste kontinent waar Christendom nie die grootste godsdiens is nie
Dit is die grootste uitdaging vir evangelisasie, 41% is onbereik met die evangelie.
Sluit meer as 80% van die wêreld se mins bereikte mensegroepe in.
Die invloed van godsdiens op nasionale en internasionale politieke ontwikkelinge groei steeds.
Daar is ‘n groeiende bedreiging vir godsdiensvryheid en etniese harmonie in die streek.
Muslim 26.42%; Hindu 22.86%; nie-Godsdienstig 16.82%; Boediste / ander 11.32%; Sjinese godsdienste 9.82%; Christen 8.84%; Tradisioneel etniese godsdienste 2.42%; Sikh 0.55%; Joods 0.14%; Baha'i 0.08%; Ander 1.27%.
Loof die Here vir: Die geweldige groei van die kerk van 2% in 1900 tot oor die 8% in 2000.
Die groei van die laaste twee dekades van die vorige eeu veral, was ongelooflik en duur voort.
Die grootste groei word in Sjina en Indië, met Nepal, sentraal Asië en Mongolië ‘n kortkop agter
Die groei is te midde van vervolging en teenstand in al daardie lande.
* Die vestiging van kerke in lande wat lank geslote was
Dit sluit in Mongolië, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Uzbekistan, Turkye en klein openinge in ander.
Tans slegs vier lande waar daar geen bekende regmatige Christelike gemeentes bestaan nie, te wete die Maldives, Saudi Arabië, Afghanistan en Noord Korea
* Suid Korea se volwassewordende kerk wat ‘n baie sterk sendingbewussyn het en talle sendelinge uitstuur jaarliks. Dit is ook die land waar alles groot gedoen word itv kerkwees!
* Indonesië is die eerste oorwegend Muslim land waar baie Muslims bekeer geraak het tot die Christendom.
Tree in vir: Die areas van konflik; die midde-ooste; Israel / Palestynse konflik; die Iraq oorlog; Afghanistan, dreigende konflik in Iran; en Pakistan (gebuk onder interne onrus) en die Kashmir konflik met Indië;
* Konflik binne Islam tussen Sunni en Shia e kstremiste wat verskeie lande destabiliseer; daarmee saam die stygende tendens om Jihad te misbruik vir politieke oogmerke soos deur Hamas en Al Quaida; en die afgelope drie jaar die Kalifaat van Isil / Isis wat Sunni’s teiken
ü Die groeiende huiskerk beweging in Sjina wat die kerk dramaties laat groei, maar met vervolging bedreig word; broer Ettienne en sy eggenote wat werk met ondersteuning van verskeie Namibiese gemeentes;
üDie letterlik miljoene gelowiges wat nie vrylik kan aanbid nie en selfs in die geheim hul godsdens moet uitleef, asook sendelinge wat onder dekmantel van ander nerings sendingwerk doen;
üMordegai en Toinette Rossouw van Windhoek Moedergemeente wat tans in Siem Riep in Kambodja sendingwerk doen;
ü Willemien van den Berg wat eersdaagse weer in Pokhra Nepal plaaslike leiers skool in 'n Gevordede Bybelskool sal aanbied en haar medewerkers, veral pastor Guyon met sy Bybelskool en broer Dinesh Kc wat ‘n kindehuis aan die gang hou in Kathamndu en oral oor die land dmv sy Ywam opleidingsprogram ‘n impak het, asook broer Sunrendra wat ‘n skool aanbied vir heropleiding van ouer pastore wat min of geen formele opleiding het nie.
Bronne: Patrick Johnstone en Jason Mandryk se Operation World, CIA Factbook en BBC News service; WorldOmeter
31,829,200 vk.km. ongeveer 23.5% van die wêreld se oppervlakte, uitgesluit Rusland,. Bevolking 4,166 Miljard: 2/3 van die wêreld bevolking, ongeveer 4,860 mense groepe
Groot verskille in welvaart en ontwikkeling.
Baie Ryk lande (Japan, Brunei, Singapoer, Hong Kong, Golf State) en Brandarm lande (Bangladesh, Nepal, dele van Indië, Sjina en Indonesië).
Bakermat van groot nie-Christelike godsdienste, Islam, Hindoïsme, Boedisme, Shintoïsme, Taoïsme
ü Die streek gaan gebuk onder gewapende geweld en het die meeste gewapende konflikte ter wêreld.
Geskiedkundig: die Koreaanse en Viëtnamese oorloë; huidig: Afghaanse en Golf oorloë,
Die grensgeskille tussen Indië en Pakistan, Pakistan en Bangladesh watt voortsleep.
Die geskille tussen noord en suid Korea, Sjina en Taiwan, ens.
In die Koue Oorlog het 32 state gebuk gegaan onder kommunistiese konflikte en/of regerings.
Dit is steeds die mees gemilitariseerde streek ter wêreld.
Die afgelope ses jaar die Kalifaat van Isil / Isis wat Sunni’s, Christene en Yazidi’s teiken die verhoog gedomineer in Sirië en Irak en hulself skuldig gemaak aan onmenslike wreedheid – die s=uksesvolle optrede van Rusland teen hulle het die organisasie in wanorde gedompel en baie sg “vergters” probeer terugkeer na hul lande van herkoms wat ‘n hele reeks probleme veroorsaak.
Turkye is tans besig om gereed te maak om op te tree teen Koerde wat hulle as terroriste beskryf en die VSA gebruik in hul weerstand teen Isil in Sirië, aan te val en dit laai die spanning op in die gebied en tussen Navo lede – Turkye is besig om toenadering van Rusland gunstig te ontvang wat ook spanning verhoog.
Die kernwapen en ballistiese missiel avontuur van Noord Korea het baie lande senuagtig, veral Suid Korea en Japan. Kim Il Jung dreig selfs die VSA met sy vermoë en die spanning is aan die oplaai oor wat die reaksie van die Trump administrasie sal wees. Tussen die twee Koreas was daar ‘n bietjie verligting in die afgelope tyd na die toenadering rondom die Winter Olimpiese Spele die lande se verhouding bietjie verbeter het. Tog is daar ‘n warm / koud verhouding tussen Noord Korea en die VSA wat nie goeie nuus is nie
Die Rohingja Muslim krisis in Mayanmar/Burma in die onlnagse verlede lewensverlies en ontworteling van derduisende vlugtelinge veroorsaak wat na Bangladesh gevlug het, wat agv hul eie uitdagings wat finansies betref nou die vlugtelinge begin terugstuur na ‘n onseker toekoms. Die president wat eens as ‘n martelaar vir demokrasie beskou was, Ayung San Sui Kuyi is voor die menseregte hof gedaag – maar het die VN oortuig van hul opregtheid – sy het militêre opportuniste beskuldig vir die vergrype wat haar amper gekelder het en belowe om hulle aan die man te bring.
ü Die enigste kontinent waar Christendom nie die grootste godsdiens is nie
Dit is die grootste uitdaging vir evangelisasie, 41% is onbereik met die evangelie.
Sluit meer as 80% van die wêreld se mins bereikte mensegroepe in.
Die invloed van godsdiens op nasionale en internasionale politieke ontwikkelinge groei steeds.
Daar is ‘n groeiende bedreiging vir godsdiensvryheid en etniese harmonie in die streek.
Muslim 26.42%; Hindu 22.86%; nie-Godsdienstig 16.82%; Boediste / ander 11.32%; Sjinese godsdienste 9.82%; Christen 8.84%; Tradisioneel etniese godsdienste 2.42%; Sikh 0.55%; Joods 0.14%; Baha'i 0.08%; Ander 1.27%.
Loof die Here vir: Die geweldige groei van die kerk van 2% in 1900 tot oor die 8% in 2000.
Die groei van die laaste twee dekades van die vorige eeu veral, was ongelooflik en duur voort.
Die grootste groei word in Sjina en Indië, met Nepal, sentraal Asië en Mongolië ‘n kortkop agter
Die groei is te midde van vervolging en teenstand in al daardie lande.
ü Die vestiging van kerke in lande wat lank geslote was
Dit sluit in Mongolië, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Uzbekistan, Turkye en klein openinge in ander.
Tans slegs vier lande waar daar geen bekende regmatige Christelike gemeentes bestaan nie, te wete die Maldives, Saudi Arabië, Afghanistan en Noord Korea
ü Suid Korea se volwassewordende kerk wat ‘n baie sterk sendingbewussyn het en talle sendelinge uitstuur jaarliks. Dit is ook die land waar alles groot gedoen word itv kerkwees!
ü Indonesië is die eerste oorwegend Muslim land waar baie Muslims bekeer geraak het tot die Christendom.
Tree in vir: Die areas van konflik; die midde-ooste; Israel / Palestynse konflik; die Iraq oorlog; Afghanistan, dreigende konflik in Iran; en Pakistan (gebuk onder interne onrus) en die Kashmir konflik met Indië;
ü Konflik binne Islam tussen Sunni en Shia e kstremiste wat verskeie lande destabiliseer; daarmee saam die stygende tendens om Jihad te misbruik vir politieke oogmerke soos deur Hamas en Al Quaida; en die afgelope drie jaar die Kalifaat van Isil / Isis wat Sunni’s teiken
ü Die groeiende huiskerk beweging in Sjina wat die kerk dramaties laat groei, maar met vervolging bedreig word; broer Ettienne en sy eggenote wat werk met ondersteuning van verskeie Namibiese gemeentes;
ü Die letterlik miljoene gelowiges wat nie vrylik kan aanbid nie en selfs in die geheim hul godsdens moet uitleef, asook sendelinge wat onder dekmantel van ander nerings sendingwerk doen;
ü Mordegai en Toinette Rossouw van Windhoek Moedergemeente wat tans in Siem Riep in Kambodja sendingwerk doen;