Die gemeente stig in 1965 van Windhoek Gemeente af.
Ons gemeente se visie is “Om God ons Vader bo alles met alles lief te hê en te dien”
Ons bied die volgende aktiwiteite aan; Jeugbyeenkomste, Kleingroepe, Gemeente kuier-aande, Nuwe intrekker kuiers, Jaarlikse basaar, Uitreike en Silwerhare Klub
Suiderhof Gemeente beskik tans oor 3 predikante wat soos volg verantwoordelikheid neem:
Ds Evert Strydom – Groei, Gawes en Erediens Diensgroepe
Ds Hein Schaaf – Familie, Barmhartigheid en Getuienis Diensgroepe
Ds Christo Swarts – Jeug Diensgroep wat ook insluit: Groei, Gawes, Getuienis, Barmhartigheid en Erediens)
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 61 251414 of ngks1@mweb.com.na.