Die gemeente stig in 1949 van Bethanië af. Dit is tans ’n drie-koppige gemeente met bedieningspunte op Lüderitz, Aus en Rosh Pinah.
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 63 202814 of ngk073@iway.na (kassier) of friedar@iway.na (skriba).