Telefoon: +264 61 374 350
Faks: 088 656 1727
E-pos: [email protected]
Straatadres
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Posadres
Posbus 389
Windhoek
Namibië
1101
Klik hier om die nuusbrief eerder die internet te lees.
Klik hier om die nuusbrief op die internet te lees.
Die 2016-getuienis van die NG Kerk in Namibië oor selfdegeslag seksuele verhoudings Die 17de vergadering van die Namibiese sinode van die NG Kerk (NGKN) neem kennis van uiteenlopende standpunte rakende die beoordeling van selfdegeslag seksuele verhoudings, ook standpunte wat op die Bybel gegrond is. Terwyl ons die integriteit aanvaar van gelowiges wat kan saamleef met […]
2016-getuienis oor die Bybel In ’n tyd en omstandighede waarin mense binne en buite die kerk ervaar dat: baie bekende en aanvaarde standpunte bevraagteken word en verander, daar ’n toename in onsekerheid, lewens-risiko’s en sosiaal-maatskaplike verval plaasvind, gesonde en positiewe verhoudinge tussen mense versplinter en breek, en onsekerheid en vaagheid oor die Christelike geloof se […]
Roeping 2017 ’n Liggaam van geloofsgemeenskappe in Namibië wat uitdrukking gee aan die lewe van God Drie-enig Oor God Die Lewende God se Gees en Woord roep en leer mense om te leef in geloofsgemeenskappe wie se aard, voorkoms en praktiese lewe is soos die unieke andersheid van God self: God ontmoet en help ons […]
Telefoon: +264 61 374 350
Faks: 088 656 1727
E-pos: [email protected]
Straatadres
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Posadres
Posbus 389
Windhoek
Namibië
1101
Nodige kontakbesonderhede van ons diakonale dienste.
Professionele hulp, barmhartigheid en die betoning van liefde en versorging behoort vanuit ’n Bybelse lewens- en wêreldbeskouing gedoen te word. Begeleiding geskied deur bewusmaking, motivering, toerusting sowel as mobilisering van kliënte en multi-dissiplinêre spanlede. Aktuele nood moet aandag kry binne die konteks van die plaaslike gemeenskap.
Kontakbesonderhede
Posbus 820
Walvisbaai
Namibië
Tel (+264-64) 20-5857
Faks (+264-64) 20-5315
E-pos [email protected]
Huis Maerua is ’n Kinderhuis wat onder beskerming van die NG Kerk in Namibië funksioneer. Skoolgaande kinders van beide geslagte word hier opgeneem en versorg binne ’n Christelike etos mits sodanige kinders deur ’n Kinderhof sorgbehoewend bevind en na ’n Kinderhuis of plek van veiligheid verwys is.
Kontakbesonderhede
Demontestraat 24
Auasblick
Windhoek
Tel: (+264-61) 383250
E-pos: [email protected]
Wildernis Terapie Namibia is n bemagtigingsprogram vir 16-20 jariges wat blootgestel is aan moeilike omstandighede en in groepe deur skole geselekteer word om deel te vorm van n alternatiewe en opwindende terapeutiese program in die natuur.
Die program sluit ook mentorskap en ander begeleidingsprogramme in. Die doel is om gebalanseerde volwassenes vir die samelewing voor te berei.
Kontakbesonderhede
Tel: (+264 61) 274 363
Pikkie Hoffman: [email protected]
Inwoners word in enkel- en dubbelkamers, woonstelle en ’n afdeling vir verswakte bejaardes versorg.
Kontakbesonderhede
Posbus 20543
Windhoek
Namibië
Tel: (+264-61) 22-7023
E-pos: [email protected]
Inwoners word in enkel- en dubbelkamers, sowel as in ’n afdeling vir verswakte bejaardes, versorg.
Kontakbesonderhede
Posbus 697
Gobabis
Namibië
Tel: (+264-62) 562895
E-pos: [email protected]
Ecumenical Social Services (EcSOS) (www.ecsos.org) is ‘n lede-organisasie en word bestuur deur Amanda Krüger as Hoofuitvoerende Beampte.
Kontakbesonderhede
Schanzenweg 46A
Windhoek
Namibië
Tel: +264 61 374350
E-pos: [email protected]