Die vorms word in 4 afdelings gepubliseer:
- Vorms wat betrekking het op lidmaatskap
- Aansoek by gemeente van voorkeur
- Aansoek om inskrywing van naam wat uit belydende-lidmaatregister geval het.
- Aansoek om laat inskrywing in die belydende-lidmaatregister
- Aansoek om laat inskrywing in die doop-register
- Aansoek om rektifikasie in die belydende-lidmaatregister
- Aansoek om rektifikasie in die doop-lidmaatregister
- Attestaat
- Doopseël
- Verklaring insake lidmaatskap
- Vorms wat betrekking het op predikante
- Akte van bevestiging (nie gepubliseer omdat slegs die Aktuarius dit gebruik)
- Akte van demissie by emeritaat
- Akte van Demissie
- Beroepsbrief / Dienskontrak
- Vorms wat betrekking het op die tug.
- Akte van beskuldiging in onsuiwerheid van leer
- Akte van beskuldiging wees ergerlike gedrag
- Oproep van aangeklaagde
- Oproep van getuies
- Vorms wat betrekking het op vergaderings
- Afstigting van gemeente
- Geloofsbrief
- Inventaris: Ringstukke aan sinodale argief
- Eis om reis en verblyfkoste
- Aansoek: Salaris Ondersteuningsfonds
- Statistiek (data wat jaarliks versamel word met die oog op die Jaarboek)