Die gemeente word in 1984 as selfstandige gemeente gestig onder nie-Afrikaanstaliges. Dit is ’n kategoriale gemeente wat oor die grense van die gemeentes Grootfontein, Otavi en Tsumeb strek.
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 67 243 806 of [email protected].