Ariamsvlei-gemeente stig in 1962 van Karasburg af en is vandag die eerste dorp wat die reisiger wat oor Upington na Namibië reis, teëkom.
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: +264816242619 E-pos: [email protected]