Aroab-gemeente stig in 1955 van Karasburg af. Die dorpie lê oos van Keetmanshoop.
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 63 280626.
Epos: [email protected]