Die gemeente stig in 1925 van Mariental af. In 1958 stig daar ’n dogter, Keetmanshoop-Noord af van die gemeente. Vanweë die ontvolking van Keetmanshoop herenig die gemeentes egter weer in die 90-er jare van die 20ste eeu.
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 63 222130.
Epos: [email protected]