Luhebu-Noord

Die gemeente word as selfstandige gemeente geplant in 1988 met hoofsaaklik Boesmans as lidmate. Dit lê in die westelike deel van die Tsumkwe-gebied.