Die gemeente word in 1898 as die eerste gemeente in die destydse Groot Namakwaland gestig. Dit dra die naam Groot Namakwaland tot in 1902 toe dit hernoem word na Gibeon.
In 1966 verkry dit die huidige naam, Mariental. Vanuit hierdie gemeente het al die gemeentes suid van Windhoek, Windhoek ingesluit, afgestig.
Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 63 240431 of [email protected].