Corona virus en die Tehuise vir Bejaardes;
Moderatuur se oproep oor Corona, die noodtoestand en afsluiting van Khomas en Erongo;
Hoor van nuwe publikasies en waarvoor om te bid vir Kamaroen –
….. dit en nog meer in Feldmuis van 26 Maart. Klik hier om die nuusbrief te lees.
Lees die volledige teks hier ….. en nog meer in Feldmuis van 20 Maart.
Die Tussen-orde is deur die Algemene Sinodes van beide die NG Kerk (2015) en die VG Kerk (2016) goedgekeur as reëlings vir samewerking en/of samevoeging van werksaamhede van die twee kerke in enige proses van kerkhereniging. Klik hier.
Kerkorde (2015) met Bepalings (2016)
Klik hier vir die Kerkorde 2015