Kerkorde 2019

Klik op hierdie sakel om dit te kry: https://kerkargief.co.za/doks/acta/AS_KO_2019.pdf

Let wel die Namibiese Bepalinge en Reglemente geld nog (behalwe waar in botsing met KO 2019) tot en met die Sinode waar die Namibiese Kerkorde 2020 goedgekeur sal word.