Gesinsorgdienste

Roeping en funksie
Daar funksioneer tans 1 kerklike Buro van Barmhartigheid onder beskerming van die NG Kerk in Namibië. Van hom word verwag om die kerk te begelei tot ’n Bybelse antwoord op die nood van die plaaslike omgewing. Dit behels die konstruktiewe aan­spreek van die nood van mense binne en buite die NG Kerk, wat gedryf word deur ’n inner­like roeping tot naaste diens.

Professionele hulp, barmhartigheid en die betoning van liefde en versor­ging behoort vanuit ’n Bybelse lewens- en wêreldbeskouing gedoen te word. Begeleiding geskied deur bewus­ma­king, motivering, toerusting sowel as mobili­sering van kliënte en multi-dissiplinêre span­lede. Aktuele nood moet aandag kry binne die konteks van die plaaslike gemeen­skap.

Kontakbesonderhede

Walvisbaai
Posbus 820
Walvisbaai
Namibië

Tel (+264-64) 20-5857
Faks (+264-64) 20-5315
E-pos [email protected]

Swakopmund
Tel (+264-64) 461962
E
-pos [email protected]