Otji-Herero bediening

Die Opuwo-wyk

Ds Jason Ngambue is n Herero-sprekende predikant van die NG Kerk wat op Opuwo in die Kunene-streek werksaam is. Die Opuwo-wyk val formeel onder die gemeente Kamanjab.

Kunene vir Christus

Met Outjo as basis werk ds Erik van Zyl met onbereikte mense van die Ovahimba-stam in die Kunene-streek.

Meer besonderhede oor Kunene vir Christus kan verkry word deur Erik ([email protected]) direk te kontak.

Sien ook kuneneforchrist.com